Onder ewige vlerke – Izak de Villiers
Onder ewige vlerke bevat die laaste oordenkings wat Izak de Villiers oor sy geliefde Psalms geskryf het. Gebede, gedigte, ander wyshede uit sy vorige boeke, asook huldeblyke en foto’s uit sy persoonlike fotoalbum maak hierdie bundel ’n merkwaardige afsluiting van die lewe van ’n merkwaardige persoon. Onder ewige vlerke is ’n móét-hê-boek en ’n versamelaarsitem.

