Wednesday, September 08, 2010
   
Text Size

Soek deur webblad

Hiervoor is jy gebore – Bruce Wilkenson

Hiervoor is jy gebore

Hiervoor is jy gebore – Bruce Wilkenson
Wat sal gebeur as miljoene mense soggens opstaan en verwag dat God deur hulle ’n wonderwerk sal laat gebeur? In Hiervoor is jy gebore verduidelik topverkoper-outeur Bruce Wilkinson in sy hoogs motiverende styl sewe stappe hoe enigiemand ’n “afleweraar” van die hemel kan wees. Jy kan daagliks wonderwerke aflewer in belangrike areas van die lewe soos finansies, praktiese hulp, verhoudings en geestelike groei.

 

Mankele Bergfiets Oord

Mankele

Login Form